Aansoek vir opvolgende studies
Letwel, daar is ‘n registrasiefooi van R1 417.50 vir heraansoeke vir 2026. Dit is slegs vir diegene wat reeds studente by BKO is en vir ‘n nog kwalifikasie wil aansoek doen.