BKO stel uitgebreide werkswinkel bekend

Die vraag na topgehalte vakmanne neem toe – en ons kampus groei saam.
BKO versterk sy bemarkingspan

Shakita kom van Somerset Wes en het onlangs haar BCom Digitale Bemarking by Stadio Universiteit in Bellville voltooi.
BKO verwelkom vir Karin Bain terug in ons midde

Karin is geen onbekende by BKO nie. Sy was reeds voltyds deel van die span van 2021 tot 2023, en het in 2024–2025 steeds deeltyds betrokke gebly.
Sport by BKO kry ’n nuwe stuurman: Hendri Labuschagne

Na vyf jaar van toewyding aan BKO se sportprogram neem Hendri Labuschagne van Gemsbok Sportinstituut nou formeel die rol van Sportkoördineerder op.
Grond vir groei: BKO verwelkom nog ’n Landbou lektor

BKO verwelkom Janet Malherbe as lektor in ons groeiende Landbou-afdeling.
Mev Narina Meiring neem die posisie as BKO se Hoof: Voldoening en Gehalteversekering aan

Narina het voorheen as Hoof: Akademie by BKO gedien.
’n Sterk uitbreiding vir Landbou by BKO: Dr. Ilse le Grange

Ilse bring ’n ryk akademiese agtergrond en uitgebreide ondervinding in onderrig en kurrikulumontwikkeling.
Baksteen vir baksteen bou ons vaardigheid: Die BKO Bou-uitdaging 2025

Die BKO Bou-uitdaging het op Saterdag, 11 Oktober by die Orania Karnaval plaasgevind – en die sement het behoorlik gevlieg! Vanjaar het nege spanne ingeskryf, elk bestaande uit ’n bouer en handlanger.
Welkom aan René Botha

René bring dekades van ervaring in administrasie en menslike hulpbronne saam.
Elrie van den Berg sluit aan by BKO as Beampte: Studentesake

Elrie beskryf haarself met ’n knipoog as die “Pret Polisie”, en sien uit daarna om ’n positiewe, ondersteunende en motiverende ervaring vir BKO-studente te help skep.