Personeellid strewe na uitnemendheid en ’n hartlike verwelkoming
In die hart van die Orania-gemeenskap het Karin de Klerk (33), ons nuwe ontvangsdame, haar plek gevind. Karin het skoonheidsterapie, spesifiek Health and Skin Care Therapy…
MEDIAVERKLARING:Leer-My-Hoe-Proefplaasbekendstelling
Op 18 Oktober het Bo-Karoo Opleiding (BKO) ʼn groot tree in die rigting van volhoubare landbou-opleiding gegee, met die bekendstelling van die Leer-My-Hoe-Proefplaas…
BKO-alumni baan die weg na sukses
Bo-Karoo Opleiding (BKO) staan bekend as ’n baken van kennis en geleentheid. Die instelling stuur studente die wêreld in as onafhanklike en selfstandige ambassadeurs van Orania…
Landboustudente woon plaasveiligheidkursus by
Plaasveiligheid en die vaardighede wat daarmee saamgaan is deel van ons lansbougemeenskap se lewe in Suid-Afrika. Om seker te maak ons studente is ook op hierdie gebied toegerus…
Nuwe koshuisvoogde is vuur en vlam
Die koshuise, Die Duiker en Steenbok Herberg, het nuwe voogde verwelkom. Johan Scholtz (27) en Nadia Marais (25) sê hulle is opgewonde oor die uitdaging en sien uit om studente net so opgewonde te…
Noord-Kaap-streek bring nuwe lewe in landbou-opleiding
By Bo-Karoo Opleiding word daar gefokus op die gehalteopleiding en -opvoeding van studente. Hierdie benadering in die landboukonteks berei studente voor vir die uitdagings en vereistes…
Die toekoms van beroepsopleiding
Bo-Karoo Opleiding (BKO) is ‘n privaat, nie-winsgewende beroepsopleidingsinstelling wat deel vorm van die Solidariteit Beweging. Met ‘n aanvanklike groep van meer as 110 studente in 2023, bied die instelling ‘n unieke benadering tot opleiding wat studente blootstel aan ‘n plattelandse gevoel en ervaring…
Eerste daghuis bekendstelling
Ons het op 7 Junie 2023 ons eerste daghuis, Heldehuis, amptelik bekendgestel en die Heldehuis-skild onthul. Heldehuis is geskep om studente wat gebruik maak van private behuising buite BKO die geleentheid…
Bo-Karoo Opleiding stel nuwe uitvoerende hoof aan
Paul Kruger Vogel is vroeg in Januarie 2023 as die nuwe uitvoerende hoof van Bo-Karoo Opleiding aangestel. Dr. Dirk Hermann, Solidariteit se bestuurshoof en direksielid van BKO, het die aankondiging gemaak…
Bo-Karoo Opleiding in Orania bied nou ook ’n kursus in plaasbestuur
Bo-Karoo Opleiding (BKO), ’n opleidingsinstansie in Orania, sal eersdaags met opleiding in landbou begin. Dié driejaarkwalifikasie fokus op aspekte soos finansiële, data-, onderhoud- en plaasbestuur en bestaan uit ’n teoretiese sowel as…