Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Bespreek 'n kampustoer

Opedag 2026

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Bespreek 'n kampustoer

Opedag 2026

Eerstejaarskamp 2026

Hoe om in te skryf:

  1. Vul die inskrywingsvorm in teen 5 Januarie 2026.
  1. Gebruik die bankbrief aangeheg by die e-pos wat vir jou gestuur is vir die betaling.
  2. Verwysing: Naam en Van kamp2026 (bv. Marike Labuschagne kamp2026).
  3. Stuur asseblief die bewys van betaling na carla@bko.co.za.
  4. Stuur gerus ’n e-pos na elrie@bko.co.za indien jy onseker is oor enige iets.