Kennis van verandering van verblyf
Vul die onderstaande elektroniese vorm in om aansoek te doen om van verblyf te verander. Wanneer jy klaar die vorm ingevul het, kan jy op die ‘stuur’-knoppie klik en juf. Studentesake sal jou aansoek ontvang en verder met jou kommunikeer. Letwel, die vorm dien slegs as ‘n kennisgewing en kan eers afgehandel word en in werking tree sodra die uittree onderhoud afgehandel is.