Stel jy belang om meer te weet?

Studieaansoeke vir 2026 is oop!

Bespreek 'n kampustoer

Opedag 2026

Stel jy belang om meer te weet?

Studieaansoeke vir 2026 is oop!

Bespreek 'n kampustoer

Opedag 2026

Liedjie versoekvorm

Vul die vorm in indien jy sekere liedjies by die geleentheid wil hoor.

Die platejoggie gaan deur die musiek gaan om seker te maak dat daar geen onvanpaste musiek gespeel word nie. Deur om die vorm in te vul verseker nie dat jou gekose liedjie gaan speel nie, dit hang af van die hoeveelheid versoeke wat deurgestuur word.

Maak seker jy gee die korrekte benaming van die liedjie en kunstenaar deur.