Stel jy belang om meer te weet?

Studieaansoeke vir 2026 is oop!

Stel jy belang om meer te weet?

Studieaansoeke vir 2026 is oop!

Nessk(r)op

Vrydag, 10 Januarie 2025

Program vir die dag:

08:00 – Trek in by koshuise

Die volgende vind plaas op BKO Technika-kampus se stoep (Koördinate: https://maps.app.goo.gl/Ckqv8BMrgrtW9dMf7/)

12:30 Ouer- en eerstejaarsverwelkoming

13:00 Middagete (eerstejaars se middagete is ingesluit)

14:00 Vertrek op eerstejaarskamp

RSVP teen 6 Januarie by die skakel: https://bko.co.za/nesskrop/

Bespreek addisionele middagetes: 0772650196