Siviele Ingenieurswese N4-N6 inskrywingsvorm

Vul die onderstaande elektroniese inskrywingsvorm in om aansoek te doen om by Bo-Karoo Opleiding te kom studeer. Wanneer jy klaar die vorm ingevul het, kan jy op die ‘stuur’-knoppie klik en die registrateur sal jou aansoek ontvang en verder met jou kommunikeer.

Skakel BKO by 053 110 0620 indien jy enige hulp benodig met jou aansoek.