Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Bespreek 'n kampustoer

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Nuwe tegniese aanstelling by BKO

Bo-Karoo Opleiding (BKO) verwelkom graag mnr. Shawn Loggenberg in sy nuwe rol as Loodgieter lektor in Departement Ambagte op die Technika kampus.