MEER OOR BKO
In die middel van Suid-Afrika, in die Bo-Karoo streek, langs die Oranjerivier, in die plattelandse Afrikanergemeenskap van Orania, bou Bo-Karoo Opleiding aan vryheid deur opleiding en arbeid.
In 2019 kom BKO tot stand met slegs 5 studente. Tans spog ons met 170 studente, 3 koshuise, 1 daghuis, 19 roepingsgedrewe personeel, die Leer-my-hoe Proefplaas, splinternuwe werkswinkels en ‘n positiewe gemeenskap.
Met BKO se herkenbare kenteken word ons karaktereienskappe en visie uitgebeeld. Die kenteken is ‘n pilaar met verskeie elemente wat ook die student se reis voorstel. BKO bou aan ons gemeenskap deur studente: