Kampustoer besprekingsvorm
Kom besoek ons kampus sonder mure!
Vul die aanlynvorm hieronder in om ‘n datum en tyd te bespreek.
Bespreek asb. ‘n weeksdag (lektore is nie beskikbaar oor naweke nie).
Skakel BKO by 053 110 0620 indien jy enige hulp benodig.