Daar is beweging…
Grond wat voorberei word.
Planne wat opgetrek is.
’n Spasie wat besig is om iets meer te word.
In Olienhout, agter die voor,
is daar iets aan die gebeur.
2026 lê die grondslag.
2027 begin dit lewe kry.
’n Manskoshuis is oppad,
maar nie sommer net nog een nie.
Hier gaan dinge gebeur.
Hier gaan manne groei.
Nuuskierig?
Soet is die strijd!
Kom bou saam met ons iets nuut!
Huiskomitee 2026/2027
Riaan Dippenaar
Primarius Sport Finansies Klerasie & Borge Sekretaris Seniors
Tommie Coetzee
Onder Primarius Akademie Burgerskap Geloofsvorming Ondersteuning & Welstand Terrein & Dissipline