Stel jy belang om meer te weet?

Bespreek 'n kampustoer

Koshuisverblyf vir 2027

Eerstejaarskamp 2027

Skryf in

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

BELANGrike kennisgewing

Hierdie vorm dien slegs as ‘n aanduiding van belangstelling in studenteverblyf.

Voornemende studente van 23 jaar en jonger mag aansoek doen vir koshuisverblyf. Daar is nie ‘n ouderdomsbeperking om deel te vorm van ‘n daghuis nie.

Na ontvangs van die vorm sal ons met belangstellende studente en/of die rekeningpligtige persoon in verbinding tree om die verblyfproses, kontraktering en verdere administrasie af te handel.

Indien geen terugvoer binne ‘n redelike tyd ontvang word nie, rus die verantwoordelikheid ook op die student en/of ouer/voog om op te volg. Beide Bo-Karoo Opleiding en die student/ouer dra verantwoordelikheid om toe te sien dat die verblyfproses volledig afgehandel word.

Koshuisverblyf sal slegs toegeken word aan voornemende BKO-studente met finale keuring.

Besigtig die koshuise vir ‘n laaste keer voor jy hieronder jou besluit maak

Koshuisverblyfbelangstellingsvorm vir 2027

Koshuisverblyf-belangstellingsvorm
vir 2027