Iets nuuts.
Iets anders.
Iets vir haar.
In 2026 begin dié daghuis vorm aanneem.
In 2027 begin die storie.
Nie ’n tradisionele koshuis nie
maar ’n plek waar jy steeds behoort.
’n Ruimte vir dames wat hul eie pad stap,
maar steeds deel wil wees van iets groter.
Waar jy jou onafhanklikheid behou,
sonder om die gevoel van BKO-gemeenskap te verloor.
Meer as net ’n koshuis…
hou die spasie dop vir die begin van iets nuut!
Huiskomitee 2026/2027
Chené van der Merwe
Primaria Akademie Eerstejaars Finansies Klerasie & Borge Sosiaal Terrein en Dissipline
Leandri van Eeden
Onder Primaria Kultuur & Kunste Argief Burgerskap Sekretaresse