BKO skop 2025 af met rekordgetalleVir die eerste keer verwelkom BKO meer as 200 studente, waarvan die helfde eerstejaars is.