Kortkursus
Inskrywingsvorm
Vul die onderstaande elektroniese inskrywingsvorm in om aansoek te doen by Bo-Karoo Opleiding vir een van die Noodhulp kortkursusse.
Wanneer jy klaar die vorm ingevul het, kan jy op die ‘stuur’-knoppie kliek waarna ons verder met jou sal kommunikeer.
Skakel BKO by 053 110 0620 indien jy enige hulp benodig met jou aansoek