So word ek ‘n tuisversorger op vier-en-vyftig
Van baie kleins af het ek dit geniet om met bejaardes te kommunikeer en na hul stories uit hul kinderdae te luister. Min het ek geweet dat die Here toé al `n plan met my lewe gehad het.