Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Bespreek 'n kampustoer

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

BKO Lektor ‘n #JouYster-finalis!

Ons is trots om aan te kondig dat Reinhardt Coetzee, een van ons lektore in die Ambagsdepartement, as een van die 20 finaliste in die Solidariteit Ambagnetwerk se #JouYster-kompetisie aangewys is!

Doret Le Cornu skakel by BKO in

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Doret Le Cornu, ‘n bekende gesig by BKO, by ons span aansluit as Intern: Studentesake en Bemarking.