VKO-kwalifikasie sluit deur na verdere onderwysstudies vir student oop

Marlize van Rooyen, ‘n Vroeë Kinderontwikkeling (VKO)-student by BKO, is opgewonde oor die volgende fase van haar onderwysstudies.