Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Bespreek 'n kampustoer

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Laat aansoeke is nog oop!

Oorweeg jy dit om nog in 2026 met jou studiereis weg te spring? Dit is nog nie te laat nie – jy kan tot 16 Januarie 2026 vir een van BKO se puik kwalifikasies aansoek doen!

BKO versterk sy bemarkingspan

Shakita kom van Somerset Wes en het onlangs haar BCom Digitale Bemarking by Stadio Universiteit in Bellville voltooi.