Stel jy belang om meer te weet?

Bespreek 'n kampustoer

Koshuisverblyf vir 2027

Eerstejaarskamp 2027

Skryf in

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Human Auto en BKO sit skaars vaardigheidsopleiding in rat

Volgens die ooreenkoms ontvang BKO ‘n FORD Ranger-bakkie om vir ‘n tydperk te gebruik, onder meer by die Leer-My-Hoe Proefplaas en die BKO-werkswinkels. Die voertuig sal dien broodnodige wiele op die grond vir studente se praktiese opleiding nie, maar gaan BKO ook op die pad sit om voornemende studente regoor die land te gaan besoek en die BKO-storie wyd en syd te versprei.