Stel jy belang om meer te weet?

Bespreek 'n kampustoer

Koshuisverblyf vir 2027

Skryf in

Stel jy belang om meer te weet?

Skryf in

Van konsep tot konstruksie! 🌉🛠️

Die Siviele Ingenieurs-studente het ‘n brugbouprojek aangepak waar spanwerk, beplanning en praktiese probleemoplossing behoorlik getoets is.

Daar was 3 groepe van 3 studente elk:
🔹 Smileys
🔹 Bomb Squad
🔹 Victorium

Elke span moes ’n brug ontwerp en bou volgens ’n vooraf opgestelde skaaltekening — ’n belangrike vereiste voordat konstruksie kon begin. 📐

Die studente het met 3 verskillende brugtipes en bindingsmateriaal geëksperimenteer:
▪️ Houtgom
▪️ Wondergom (Super Glue)
▪️ Gompistool (Glue Gun)

Toe kom die groot toets… hoeveel gewig kan elke brug dra voordat dit breek? 👀

🏋️ Smileys – 10kg
🏋️ Bomb Squad – 11.75kg
🏆 Victorium – 29kg!

Baie geluk aan Victorium met hul indrukwekkende wenbrug! 👏

By BKO leer studente meer as teorie – dit is bou, toets en ontdek deur praktiese ervaring.

BKO #SivieleIngenieurswese #Technika #Brugbou #PraktieseOpleiding #VryheidDeurOpleidingEnArbeid