NUUS & GEBEURE

10 hoogtepunte om na uit te sien by BKO-opedag, 12 en 13 Junie
Droom jy oor jou volgende stap ná skool? Dan is BKO se opedag op 12 en 13 Junie 2026 die ideale geleentheid om eerstehands te beleef wat die studentelewe én studeer in Orania alles bied.

BKO spit eerste sooi van werkwinkel-bouprojek
Bo-Karoo Opleiding (BKO) het op 8 Junie 2026 ‘n opwindende groeifase betree tydens die sooispitfunksie van hul werkwinkel- en klaskamerprojek op die BKO Technika-perseel in Orania.

Van konsep tot konstruksie! 🌉🛠️
Die Siviele Ingenieurs-studente het ‘n brugbouprojek aangepak waar spanwerk, beplanning en praktiese probleemoplossing behoorlik getoets is.

Bou jou toekoms as ‘n gekwalifiseerde loodgieter by BKO
Die loodgieterbedryf speel ’n kritieke rol in moderne samelewings. Dit is geen wonder dat dit as ‘n skaars vaardigheid beskou word nie!

Aansoeke vir 2027 nou oop by Bo-Karoo Opleiding
Het jy geweet dat jy oor ongeveer 244 dae met ‘n uitstekende kwalifikasie by BKO kan begin?!
Kom los jou spoor op die kampus sonder mure!

’n Noot. ’n Storie. ’n Toekoms.
Daar is min plekke waar ’n geldeenheid meer as net waarde dra en in Orania vertel die Ora ’n storie van diep gewortel wees in geloof, leierskap en gemeenskap.