NUUS & GEBEURE

BKO – trotse uithalerborg van Orania Karnaval 2025!
Kom vir ‘n unieke BKO-ervaring tydens die Karnaval. Ons bied kampustoere op 9 en 10 Oktober.

Watter loopbaanmoontlikhede is daar in elektries?
Wanneer jy na beroepsmoontlikhede begin kyk, is een van dieeerste logiese vrae om natuurlik te vra “watter loopbaanmoontlikhede ontsluit die kwalifikasie vir my?”

Hoe spel jy elektries?
Die elektries-kwalifikasie is een van die kwalifikasie wat nie net vir ambagslui in die beroep baie deure oopmaak nie, maar ook een van die beroepe wat hoog in aanvraag is.

Wynand Hugo sluit by BKO aan as intern
Wynand is nie ’n onbekende by BKO nie – hy het voorheen op die Studenteraad in die studenteondersteuning-portefeulje gedien en bly sy studies by ons voortsit.

Doret Le Cornu nou voltyds by BKO!
Ons is trots om aan te kondig dat Doret Le Cornu nou amptelik voltyds deel is van die BKO-span as Studentesakebeampte!

BKO maak messelwerk toeganklik
Die behoefte aan praktiese selfdoen-bouvaardighede groei vinnig – en BKO bou saam aan die oplossing!