NUUS & GEBEURE

Baksteen vir baksteen bou ons vaardigheid: Die BKO Bou-uitdaging 2025
Die BKO Bou-uitdaging het op Saterdag, 11 Oktober by die Orania Karnaval plaasgevind – en die sement het behoorlik gevlieg! Vanjaar het nege spanne ingeskryf, elk bestaande uit ’n bouer en handlanger.

Welkom aan René Botha
René bring dekades van ervaring in administrasie en menslike hulpbronne saam.

Elrie van den Berg sluit aan by BKO as Beampte: Studentesake
Elrie beskryf haarself met ’n knipoog as die “Pret Polisie”, en sien uit daarna om ’n positiewe, ondersteunende en motiverende ervaring vir BKO-studente te help skep.

Die eerste bakstene is gelê!
BKO staan vir die ontwikkeling van vaardighede, selfvertroue en ’n gemeenskap van doeners.

Is ‘n elektriese kwalifikasie vir jou bedoel?
Jy hou daarvan om aan elektriese toestelle, soos die broodrooster, te karring, engeniet dit om oor die elektrisiën se skouer te loer wanneer daar herstelwerk

#JongReus2025: Bo-Karoo se reuse-doeners het weer uitgeblink!
Vanjaar was weer ʼn viering van harde werk, passie en trots by Bo-Karoo Opleiding. Solidariteit het vir die tweede agtereenvolgende jaar dié spesiale kompetisie aangebied.